religion

Dogterskind.

Deur geknakte takke,
Gluur sy
Honger oë,
Sy knobbel vingers
Trek deur uitgestrekte
Palm takke,

Op knieë in gebed,
Terwyl onheil
Loer,
Hy strek uit
En steek
Haar lewe
Met sy angel
Van ongeluk,
Hartseer,

Deur geknakte takke
Gluur,
Lag hy,
Wag vir haar
Siel om
Te struikel,
In te gee,
Nie te glo,

Deur sonstrale
Van aanhoudende
Gebed,
Vloei geluk-trane,
Oranje geverfde
Oggend hemel,
God se genade
God se leiding,
Gee Jesus nog ñ
Vrou weiding,

Deur genakte takke,
Gluur sy
Ongeluks oë,
Jesus se Hand
Wakend oor sy
Dogterskind,
Geen buiging
In haar siel te vind,

Arms omhoog,
Vasgepak in
Hope van alledaagse
probleme,
Dra sy glimlaggend
Haar huishouding se
Laste,

Deur geknakte takke
Gluur hy,
Trek sy knobbel
Vingers terug,
Geen aardse,
Onaardse wese,
Kan die Jesus
Vrou omvou,

Haar innerprag,
ñ Helder lig,
Haar gesin-gebede,
Nie een vergete,
Vol krag,
Met Jesus
Beskerm hand,
Maak sy alle
Bose van
Kant.

Lang paaie
Volg haar
Moeder-gebede,
Dra elk
Veilig onder
Jesus hand,

ñ Ma se gebede,
Dra God geseënde
Krag,
Die Jesus dogterskind.

Posted from WordPress for BlackBerry.

Standard

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s