Love found & lost

Vervalle

Teen gewese vrese,
Veg my sielswese,
In oë van,
Troebeling stuur,
Jou woede woorde,
My veg gees,
Weg oorval met,
Hartseer en pyn,

Wanneer my vrou wees,
Stukkend Lê,
En vriende met,
Duiwelse maskers,
Twee gesig,
Lek met honger tonge,

ek my gesig,
Verberg teen leuens,
My hart swaar,
En my donkerte,
smag NA lig,
Asseblief Vader,
Sê dis nie alles,
Net ñ klug,

Wanneer my,
Aangehegde sintuig,
Skanse ruik,
Skaduwees van,
Verskuilde waarheid,
Versteek agter
Prag pilare,

En ek U aanroep,
En U vra,
Om namens my te veg,
Vriendelike vyande,
Steel my sielslig,
Mag U arms,
My toevou,
My gees oplig en
Teen veilige afstand
Slapend neerlê,

Goue huweliks band,
Nou in dowwe toestand,
As U getrou,
Ons weer styf
Teen mekaar omvou,
Geseel met U liefde,
U sekerheid,

U genade,
Abba, abba,
Vader,
Ek in danks gebed,
Deur trane,
Dankbaar omhoog
Gooi my hande,

Dankbaar vir
ñ Man se liefde,
Sy onbeholpe,
Probeer verstaan,
Wanneer U sy skouer,
Breed genoeg maak,

En sy fluister gebede,
Deur
Werksure
Verhoor,

Wanneer my
Donker depressie,
Drieg om my geluk
Te verswelg,
U ingryp
En my Adam se
Swakhede wysig,

Wanneer my oë klappe,
Afval en ek,
ñ Sonnige dag,
Omlag,

Abba, Abba,
Vader,
Vervalle, verwese,
Gebroke, verlore,
Vry gekoop,
Deur U bloed
Bedrupte kruis,

U genade,
Abba, abba,
Vader,
Ek in danks gebed,
Deur trane,
Dankbaar omhoog
Gooi my hande.

Posted from WordPress for BlackBerry.

Standard

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s