ordinary people

ñ Vrou se Hart

Al vee ek soms alleen trane af,
Al sit ek soms stukkies van my Gebreekte hart weer terug bymekaar,,,
Al vleg ek alleen ons huweliks band,
En al vergeet jy soms dat ons mekaar se siele dra,
Liefie al maak jy my seer en al stoot jy my weg,
Eending bly dieselfde,

Die vrou het jou lief,
Al se ek dit seker in jou oë te veel,
Al doen ek soms te veel vir jou,
Al bekommer ek my soms oor jou,
Oor jou geluk,,
Oor jou welstand,
Oor jou gesondheid,

Al is my woorde soms te veel om te lees,
Al se ek soms te veel wat ek dink,
Al irreteer ek jou,
Al gee ek dalk “in jou oë” te veel om,
Onthou eending,

Dis n huwelik,,
en dis liefde,
Ons is nie “vriende nie”
Ons is lewensmaats,
“beste, beste, vriende”,,
pas maats,
bed maats,
ek gee nie om hoe jy redeneer nie

En wat jy dink van my liefde vir jou nie,
Ek vra nie onverskoning dat ek werklik opreg lief is vir jou nie,
Ek skryf die brief,
Terwyl ek nog hier is om dit alles saam jou te lees,

Eendag is my plek dalk net vroeg leeg,
As die liewe vader my kom haal,
en dan het ek versuim
om al die dinge aan jou duidelik te maak,

Ek is n vrou
Anders as j gebou
Anders as j aanmekaar gesit,
ek dink Anders,
Voel Anders,
Redeneer Anders,

Ek kry miskien gou seer,
En my hart kneus dalk maklik,
maar God het ons om ñ rede so gemaak,
Ek lief jou soos jy is,
Met al jou foute,
Al poep jy my soms uit die bed,
knieg my as jy omdraai,
Lê jy half bo op my,

Al vergeet jy soms te maklik,
Al word jy dalk soms te gou kwaad,
Al grou jy soms in jou neus,
Al is jy van spiere en “toughness” gemaak,,,

Kan jou hart ook kneus,
Kry jy ook seer,,
Raak jy ook bang,
Maar dit maak jou alles ,
my man!!!!!!!!!……..

Posted from WordPress for BlackBerry.

Standard

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s