everyday hero's

ñ Moeder se trane.

Gebuig in gebed,
Bid sy daf God haar kinders moet red,
Noem hul op die naam,
Terwyl trane haar gesig sagkuns raam,

Pleit by Jesus,
Dat Hy diep in hul harte moet lees,
Dat hul veilig moet wees,
Al is haar hart blou gekneus,

Haar trane land veilig,
Op haar bybel se blaaie,
Sien Niemand haar trane?
Loof en prys sy deur smart fonteine,

Jesus sien elk een,
Het hierdie liefling vrou net vir hulle geleen,
Veilig vang Jesus ñ traan,
In die boek van lewe is hy geraam,
By elk skryf Hy ñ naam,

God’s iris blom,
Gepluk, vir kinders geleen,
Op Jesus skouer rus sy knus,

Knieë skaaf sy deur,
Probeer hul van Sy liefde leer,

ñ Moerder se liefde,
Sag en teer,

ñ Moeder se trane,
Wat sy stort vir haar kinders.

Posted from WordPress for BlackBerry.

Standard

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s